FREE OPTIONS

ATKV-Natalia Afrikiti 2024

Sat Nov 30, 10:00 - Sat Nov 30, 17:00

ATKV Natalia Beach Resort

ABOUT

Afrikiti - Jou taal en kultuurfees.


ATKV-Natalia bied vanjaar vir die eerste keer die Afrikitifees op Saterdag 30 November 2024 aan.


Afrikitifees se slogan is:

Jou taal - en kultuurfees


Alle komponente van ons Afrikaanse kultuur word hierin vervat:

Kos en kos demonstrasies, wyn en "craft" bier, beeldende en uitvoerende kunste, skilder, orkeste, toneel, opvoedkundige aksies, soos slangvertonings, gemeenskap- en kunsstalletjies, gaskunstenaars en sommer nog vele meer!


Veilige gratis parkering is beskikbaar op die oord.


Feestye: 10:00 - 17:00


Reg van toegang word voorbehou

DIRECTIONS

ATKV-Natalia Afrikiti 2024
ATKV Natalia Beach Resort
35 Elizabeth Ave, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126
Get Directions