HS Stellenbosch - Rooi Rissie Restaurant - Graad 10 Ontbyt

Thu Oct 10, 09:00 - Thu Oct 17, 12:00

HS Stellenbosch

ABOUT

Die Graad 10 Gasvryheidstudie-leerders van HS Stellenbosch bied op 10 en 17 Oktober 2024, 'n smaaklike ontbyt aan, in die Rooi Rissie Restaurant.

Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons, terwyl ons leerders hulle kulinêre en kelner vaardighede ten toon stel. Moenie hierdie geleentheid misloop nie, sitplekke is beperk.


Datums: Donderdag, 10 Oktober 2024 om 9:00

Donderdag, 17 Oktober 2024 om 9:00

Koste: R185.00 per persoon (R5 Quicketfooi ingesluit)

Kaartjies: 36 gaste per oggend. (Let op daar is nege tafels van vier sitplekke)


Maak seker u bespreek vir die korrekte dag:

Groep 1 - 10 Oktober 2024

Miké Adams, Lara Bester, Maleine Bonthuys, Lara Botha, Suné Botha, Revé Dreyer, Sakira Fredericks, Pippa Ghisolfo, Saskia Groenwald, Sharnette Heyns, Nina Leibbrandt, Abby Mentoor, Nina Meyer, Cami Peterson, Anouk Roeloffse, Jané Smit, Alita van der Merwe, Mila van der Westhuizen, Tharine van Heerden, Mia van Helsdingen, Jolinda van Niekerk, Lola Vosloo onder leiding van Me Marelize Viljoen.


Groep 2 - 17 Oktober 2024

Calpurnia Alkaster, Dawie Boshoff, Lené Coetzee, Ava Costa, Gemma Douries, Hanel Grobbelaar, Meake Hancock, Kayli Janse van Rensburg, Carla Jooste, Anine Kleinschmidt, Linnah Meyer, Natacia Oosthuizen, Jadon Pretorius, JP Steenkamp, Isabel van der Spuy, Hanru van Heyningen, Elsje van Schalkwyk, Julia van Zyl, Zané Verster, Jayden Visser, Lana Visser onder leiding van Mev Marenka Krige.






DIRECTIONS

HS Stellenbosch - Rooi Rissie Restaurant - Graad 10 Ontbyt
HS Stellenbosch
Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions