No under 13s

Asemhaal

Thu Oct 17, 18:30 - Thu Oct 17, 20:30

Cape Karoo Ostrich Emporium

ABOUT

'n Lewensreis met die digkuns van Hannes Visser en die musiek van Petronel Baard. Na die sukses van hul eerste optrede saam by die Prins Albert Leesfees, bring hul die sonderlinge produksie Oudtshoorn toe op Donderdag 17 Oktober 2024 by die Cape Karoo Ostrich Emporium. Die vertoning begin om 18:30 en kaartjies is R120 p.p., bespreek deur Quicket.

Heerlike restaurant en kroeg fasiliteite is beskikbaar.

DIRECTIONS

Asemhaal
Cape Karoo Ostrich Emporium
Langenhoven Rd & Rademeyer St, Oudtshoorn, 6625
Get Directions