No under 13s

Groepswoeps

Sun Oct 6, 15:00 - Sun Oct 6, 18:00

Wilge Teater

ABOUT

Groepswoeps, 3 vir 1!

Drie toneelstukke vir die prys van een!


Anke en Willemien vertel die verhaal van hulle hoërskool loopbaan deur middel van hulle hoërskool balle, oftewel, hoërskool valentynsballe. Dié twee se ervaring daarmee is interessant om die minste te sê; van matching rokke tot gekoreografeerde dansies op Miley Cyrus liedjies.

"Belletjie, Balletjie, Bal, Bal!", geskryf deur Cara Meiring met regie deur Imarie Oberholzer.


Aand na Aand vind Avla en Estelle maniere om die eindelose middernagte bietjie meer draagbaar te maak. Maar wat is dit wat hulle wakker jou? Hoe oorkom jy slapelose nagte? As jy met die Man in die maan praat, sal hy jou antwoord?

"Die Man in die Maan", geskryf deur Imarie Oberholzer met regie deur Cara Meiring.


Wie is Keegan? Wat soek Keegan? Hoekom lieg Keegan?

"Hoekom lieg Keegan?", deur Armand Rossouw.


Ouderdomsbeperking: 13 Taal

DIRECTIONS

Groepswoeps
Wilge Teater
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184
Get Directions