Family friendly

Ritmia Oesfees - Aktief 2024

Sat Oct 5, 08:00 - Sat Oct 5, 12:00

Crawford International School

ABOUT

Ritmia Gemeente vier jaarliks in Oktober fees om dankie te sê aan ons Skepper vir sy getrouheid en dat Hy aanhou voorsien in soveel.


Op Saterdag 05 Oktober 2024 skop ons weer af met ons Oesfees vir 2024 met 'n heerlike familiedag vol pret by Crawford International in Peter Road Ruimsig. Die dag gaan vol aktiewiteite wees om dankie te sê dat ons ons liggame kan gebruik om aktief te wees. Daar gaan gestap, gespring en gery word als ten bate van 'n fonds insameling om weer so te kan terug gee aan die gemeente op 19 Oktober wanneer ons 'n uitreik dag hou.


Oud en jonk is welkom om saam te kom deel in die dag.

DIRECTIONS

Ritmia Oesfees - Aktief 2024
Crawford International School
Peter Rd, Ruimsig, Roodepoort
Get Directions