FREE OPTIONS

Intensionele Pa-wees

Wed Oct 16, 19:00 - Wed Oct 16, 20:30

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by Intensionele Pa-wees


Koffie is vanaf 18:30 beskikbaar.


Persone wat Intensionele Pa-wees in Communitas bywoon moet asb. 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Gebruik asb. Ingang 4 by Communitas.


Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.


By registrasie gaan ons jou naam op die gastelys afmerk.


Navrae: [email protected]

DIRECTIONS

Intensionele Pa-wees
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions