Netwerk24: Wat's Nuus met Mia Spies - Mosselbaai

Fri Nov 22, 08:00 - Fri Nov 22, 11:00

Diaz Beach Hotel

ABOUT

Netwerk24 rits deur die land vir ’n paar lesersontbyte en jy is uitgenooi!

                             

WAT LÊ VIR SUID-AFRIKA VOOR NA DIE VERKIESING?


Mia Spies gesels met Willem Jordaan, redakteur van Die Burger en voormalige politieke joernalis, Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van die FW de Klerk-stigting, en Dawie Boonzaaier, politieke verslaggewer van Rapport, om sin te maak van die situasie en al jou kopkrapvrae te beantwoord.


Daarmee saam gaan daar ook lekker musiekvermaak tussendeur wees.


Wat moet jy weet?

Die ontbyt is op 22 November 2024 by die Diaz Beach-hotel in Mosselbaai. Dit begin om 08:00 vir 08:30.

Die koste is R200 per persoon en dit sluit die paneelgesprekke, vermaak, ontbyt, koffie en tee in.

Stuur e-pos na [email protected] vir meer inligting.

DIRECTIONS

Netwerk24: Wat's Nuus met Mia Spies - Mosselbaai
Diaz Beach Hotel
1 Beach E Blvd, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500
Get Directions