Family friendly

Koffiekuier met Dr. Johan Smith

Sat Oct 26, 09:30 - Sat Oct 26, 11:00

Laerskool Newtonpark

ABOUT

Johan werk al meer as 30 jaar met jongmense, onderwysers ouers en gesinne. Van sy meer as 30 boeke as outeur of mede-outeur fokus veral op dié groepe.

Verder tree hy landswyd op in kerke en skole. Sy boodskappe, praatjies en reekse fokus op ouerskap/gesin, dissipelskap, depressie, uitbranding en geestelike groei.

Hy het al by vele manne en vroue konferensies landswyd opgetree. Hy het ook al tientalle jeugkampe, jeugweke en praatjies vir jongmense by skole en kerke aangebied.

Hy is iemand wat graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies doen vir onderwysers by skole asook geestelike leiers.


Kom geniet 'n motiverende praatjie met Dr. Johan Smith op Saterdag, 26 Oktober 2024.

Koffie en versnapperings ingesluit.

DIRECTIONS

Koffiekuier met Dr. Johan Smith
Laerskool Newtonpark
Get Directions