FREE OPTIONS
Family friendly

Mandjie Dans

Sat Oct 26, 18:00 - Sun Oct 27, 00:00

Plotville

ABOUT

Familie Mandjie Dans by Plotville

Kom kuier saam met jou mense by Plotville se Familie Mandjie Dans! Bring jou dansskoene, jou cooler boks, jou eetgoed, en kom gooi ’n draai op die dansbaan en geniet lekker musiek en goeie geselskap in die buitelug.


Hoekom jy nie wil misloop nie:

  • Lekker musiek om jou voete te laat jeuk
  • Self-Catering opsie - Bring jou eie kos en drinkgoed
  • Platters & Donuts Beskikbaar - koop die relevante kaartjie
  • Pret vir die hele gesin – almal welkom!
  • Geen alkohol verkope nie - bring jou eie alkoholiese drankies, ons sal koeldrank en koffie verkoop


Wanneer en waar:

  • Datum: Saterdag, 26 October 2024
  • Tyd: 18:00 - 00:00
  • Plek: Plotville
  • Kaartjies: R 50 vir volwassenes, R 20 vir Kinders tussen 7 - 17, Kinders onder 7 gratis
  • Dresskode: Dra wat jou gemaklik laat voel!
  • Bespreek nou om jou plek te verseker!


Kom kuier, dans en geniet die aand saam met vriende en familie. Dis ’n lekker manier om ’n bietjie te ontspan en te kuier!



Family "Mandjie Dans" at Plotville

Bring your friends and family for a lively and fun-filled evening at Plotville’s Family "Mandjie Dans"! Dance the night away to upbeat tunes and create unforgettable memories in a picturesque countryside setting.


What to Expect:

  • Live music and great vibes
  • Rustic outdoor venue with scenic views
  • Self-catering option - bring your own food and drinks
  • Platters & Donuts Available - just add the relevant ticket!
  • Family-friendly atmosphere - all ages welcome!
  • No alcohol sales - bring your own alcoholic beverages, we will be selling cold drinks & coffee


Event Details:

  • Date: Saturday, 26 October 2024
  • Time: 18:00 - 00:00
  • Location: Plotville
  • Tickets: R 50 per adult, R 20 per child 7 -17, Children under 7 Free
  • Dress Code: Casual and comfortable
  • Booking: Reserve your spot today!


Whether you're a seasoned dancer or just looking for a fun evening out, the "Mandjie Dans" is a perfect way to have fun with family and friends. Don't miss out!

DIRECTIONS

Mandjie Dans
Plotville
Plot 165 Sering, Vastfontein, Pretoria, 0120
Get Directions