Family friendly

Laerskool Welgemoed bied aan: Huis Madelief

Wed Oct 9, 19:00 - Thu Oct 10, 20:00

Collective Arts Theatre

ABOUT

Laerskool Welgemoed Seniortoneel bied aan:


Huis Madelief is onder nuwe bestuur ... uit met die oud en in met die nuut! Wanneer Bennie en Bienkie by hul Ouma Vlooi se nuwe tehuis vir bejaardes gaan kuier, besef hulle als is nie pluis in die nuwe holistiese tehuis nie! ‘n Prettige komedie vir alle ouderdomme


Die Laerskool Welgemoed ACT seniortoneelgroep (Gr.6+7) was die algehele wenners van die beste laerskool produksie by die onlangse Fraserburg Logan Toneelfees.



  • Tydsduur: 45 minute
  • Kaartjie sluit 'n mini vetkoek + 'n glas wyn of water in
  • Alhoewel die produksie geen kru-taal of onvanpasde temas bevat nie is dit belangrik om te noem dat dit nie 'n produksie gemik op kleuters is nie.
  • Vetkoek en wyn word vanaf 18:30 bedien en die produksie begin stiptelik om 19:00


DIRECTIONS

Laerskool Welgemoed bied aan: Huis Madelief
Collective Arts Theatre
Alexandra St, Boston, Cape Town, 7530
Get Directions