Grounded - Dr Friedel Olckers - Desert Times

Tue Oct 15, 19:00 - Tue Oct 15, 21:00

Friend of God Vredekloof Auditorium

ABOUT

Me2 Mentoring bied aan 'n sessie met Dr Friedel Olckers in ons reeks Grounded en die tema vir die aand is: WOESTYN TYE. Ons almal gaan een of ander tyd in ons lewe deur 'n woestyn tydperk. Kom vind uit hoe om dit te hanteer.

DIRECTIONS

Grounded - Dr Friedel Olckers - Desert Times
Friend of God Vredekloof Auditorium
Vredekloof Rd & Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions