Family friendly

Kaapstad - Curro Century City

Fri Dec 6, 19:00 - Thu Jan 9, 21:15

Curro Century City

ABOUT

Ek hoop julle is gereed vir ‘n splinternuwe Joshua na die Reën show, en ook, vir die eerste keer in Kaapstad by Curro Century City!!


Kom beleef saam met my en die bende ‘n aand vol passie en emosie, daai tipe wat jou laat voel of jy in die lug sweef!


Saam met my op die verhoog is my ongelooflike musikante:

Stephen Jonothan - Kitaar

Stanley June - Bass

Raziela Grey - Viool

Andy Maritz - Dromme


Daar sal goeie koffie te koop wees, asook lekker dinge om te eet! Bring gerus jou eie Piekniekmandjie saam!


sien uit na hierdie aand saam met julle!



DIRECTIONS

Kaapstad - Curro Century City
Curro Century City
Socrates Way, Century City, Cape Town, 7442
Get Directions