Family friendly

Sarel Kleinhans Antoni Smile

Sat Oct 26, 18:00 - Sat Oct 26, 20:00

Twin Trees

ABOUT

Kom geniet 'n aand van kuier, musiek en sang met die kleurvolle melodieë en outentieke lirieke van Sarel Kleinhans ten bate van die Antoni Smile Care Fund!

Antoni Smile Care Fund is 'n geregistreerde NPC. Die hoof fokus is die bewusmaking van Epilepsie en die versorging van Antoni wat op 14 jaar rolstoel gebonde is en daaglikse epileptiese aanvalle kry.

DIRECTIONS

Sarel Kleinhans Antoni Smile
Twin Trees
29 Lang St, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions