No under 13s
SPOEGWOLF | HMS BLOEMHOF 150-FEES
Sat Mar 8, 20:00 - Sat Mar 8, 21:30
Bloemhof Sentrum
ABOUT
Kom vier Bloemhof se 150ste bestaansjaar saam met SPOEGWOLF!
Dit gaan `n onvergeetlike aand van dans, sing, lag en samesyn wees.
Maak jou reg vir `n FEES! Die verrigtinge sal reeds om 18:00 in die vierkant voor die sentrum afskop met stalletjies wat kos en koeldrank verkoop.
SPOEGWOLF begin ongeveer 20:00 speel.
SLEGS HOËRSKOOL-LEERDERS TOEGELAAT.
VERBODE ITEMS
- Enige vloeistof (insluitend water, koeldrank, ens.) Let wel: Water en koeldrank sal binne te koop wees. Slegs leë bottels sal toegelaat word.
- Alkohol
- Sigarette, vapes, dagga
- Aanstekers (Lighters)
- Dwels van enige aard
- Enige wapens insluitende, maar nie beperk tot, messe, skerp voorwerpe, gewere.
Streng sekuriteit sal toegepas word.
WEES GEWAARSKU: die kaartjies gaan vinnig uitverkoop, so kry jou kaartjie NOU!