Doemdoemsies Konsert 2024: Doemsies wil Praat "Fiesta Reeks"

Fri Nov 1, 18:00 - Fri Nov 1, 20:00

Kaleideo Kerk

ABOUT

Doemdoemsies Kleuterkampus - Konsert 2024: Kyk Wie Praat ! Fiesta reeks



Is jy slimmer as 'n Doemdoemsie Graad R? Neem jou sitplek en hou styf vas...hier kom 'n paar vas vrae van noot.


Daar is slegs 1 vertoning!


Geen geallokeerde sitplekke nie, maak asseblief seker julle is vroeg daar as julle wil voor sit.


Vrydagaand

1 November 2023

18h00


Kaleideo Kerk



DIRECTIONS

Doemdoemsies Konsert 2024: Doemsies wil Praat "Fiesta Reeks"
Kaleideo Kerk
Fiskaal St, Glen marais, Kempton Park
Get Directions