Family friendly

Gimmie-kuier

Sat May 24, 16:00 - Sat May 24, 23:00

NWU Joolplaas

ABOUT

Stof solank die dansskoene af, kry die koelboks gereed, gaan op ’n dieet en koop vir mammie, boetie en sussie ’n nuwe uitrusting.

Bel dadelik jou oom, tannie, jou tannie se tannie en sommer vir Hugo-bel-die-polisie ook, 24 Mei 2025 gaan Gimmies kuier. Kaartjies is nou beskikbaar.

As jy nou koop, betaal jy minder!


Nou tot 31 Desember 2024

R300 per volwassene

R100 vir skoolgaande kinders ouer as 12


Vanaf 1 Januarie 2025

R350,00 per volwassene

R150 vir skoolgaande kinders ouer as 12


Vir enige navrae kontak vir Elbie Buys by 082 092 6295.

DIRECTIONS

Gimmie-kuier
NWU Joolplaas
Get Directions