FREE OPTIONS
No under 13s

Riku Latti en Bester Meyer

Tue Oct 29, 18:00 - Tue Oct 29, 23:00

chiesa di PAZZO LUPi

ABOUT

In gesprek oor Taboek en Uit die herberg van Alhambra.


By die geleentheid gaan Riku Latti se debuutdigbundel Taboek met Bester Meyer bespreek, terwyl Bester Meyer op sy beurt sy antologie van vertalings van die werk van Khalil Gibran, Federico Garcia Lorca en Yehuda Amichai met Riku gaan bespreek. Sekere kwessies rakende die twee publikasies sal bespreek word en voorlesings uit die twee boeke sal gedoen word. Die aand sal afgesluit word met 'n liedjie of twee. 


DIRECTIONS

Riku Latti en Bester Meyer
chiesa di PAZZO LUPi
34 4th Ave, Melville, Johannesburg, 2109
Get Directions