Family friendly

Laerskool Constansiapark: Skitteraand

Mon Oct 21, 17:30 - Tue Oct 22, 20:00

Wilge-Teater

ABOUT

Laerskool Constantiapark se Sentrum vir die Kunste bied buitemuurse privaatafrigting in verskeie kultuurdissiplines.


Klavier, viool, drama, verskeie dansvorme, ballet, tromme en visuele kuns word híér aangebied. 


Ons Sentrum vir die Kunste Skitteraand bied aan hierdie leerlinge die geleentheid om voor 'n gevange gehoor te spog met wat hul in 2024 by díe sentrum geleer het.

DIRECTIONS

Laerskool Constansiapark: Skitteraand
Wilge-Teater
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0041
Get Directions