Thu Feb 27, 17:00 - Thu Feb 27, 20:30
90 Abraham St
Hoërskool Driehoek bied aan,
n onvergeetlike aand van kunstenaars waar Droomsindroom die hoogte punt is.
Daar is kos en koeldrank stalletjies met baie om van te kies!
Dir vind plaas by Kompas Gemeente,
n aand wat jy definitief nie wil misloop nie…