Soet water uit die donker put

Fri Feb 14, 20:00 - Fri Feb 14, 22:00

The Stage Coach at Santos Express

ABOUT

Soet Water uit die Donker Put

Met Koos van der Merwe & Ivan Zimmermann


Valentynsdag, 14 Februarie 2025, 20:00


Een digter, een akteur, twee kitare – ’n simfonie van woorde, stories en gedigte. Soet Water uit die Donker Put is die debuutvertoning van Koos van der Merwe en Ivan Zimmermann, wat dieper kyk na hoe die lente ná die winter herleef. Hierdie unieke oudiovisuele produksie bring die skoonheid van liefde in harmonie.


Vier hierdie Valentynsdag met ’n vertoning wat die liefde in al sy vorme vier – van diep­sinnige refleksie tot ligte skerts.


Kaartjies is slegs R150 per persoon (slegs vir die vertoning)

Geniet ons pragtige Valentyns-spyskaart vanaf 18:00 (Moet bespreek word)

 

Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995

DIRECTIONS

Soet water uit die donker put
The Stage Coach at Santos Express
1 Munro St, Santos Bay, Mossel Bay
Get Directions

protected by
Queue-Fair
Free Tier