Family friendly

NATASHA JOUBERT OPTREDE

Fri Apr 11, 18:00 - Fri Apr 11, 20:00

18 Wynne St

ABOUT

Tema: God ons Bron van Hoop

Natasha Joubert kom bedien Oase van Hoop AGS Bailliepark op 11 April 2025 en bied 'n onvergeetlike aand gevul met pragtige musiek en Geestelike inspirasie vir oud en jonk! Kaartjies is beskikbaar op Quicket.co.za. Moet nie uitmis nie!!

DIRECTIONS

NATASHA JOUBERT OPTREDE
18 Wynne St
Get Directions