Family friendly

Die vierde Stilbaai-boekefees Vrydag

Fri Feb 21, 10:30 - Fri Feb 21, 22:00

Stilbaai Gemeenskapsaal

ABOUT

Gesprekke deur skrywers, joernaliste en akademici oor boeke en sake van die dag.

Die Stilbaai-boekefees is ’n plek vir baie praat en luister en dink, boekekoop, eet en drink.

Dis nie ’n plek vir rassisme of enige ander diskriminasie nie. Skuldiges hieraan sal gehelp word om die terrein te verlaat.

DIRECTIONS

Die vierde Stilbaai-boekefees Vrydag
Stilbaai Gemeenskapsaal
Still Bay West, Still Bay, 6674
Get Directions

protected by
Queue-Fair
Free Tier