Ritme: Leierskap In Onsekere Tye

Thu Mar 27, 09:00 - Thu Mar 27, 13:00

Dei Gratia Gemeente

ABOUT

Leierskap In Onsekere Tye

27 Maart 2025 | 09:00-13:00 | R300 p.p.

Ligte verversings ingesluit

Dei Gratia gemeente (Pierre van Ryneveld)


Almal is welkom om die oggend saam met ons te kom spandeer en om meer te leer oor leierskap saam met Johan Smith en Stephan Joubert!


Kom drink 'n lekker koppie koffie saam met ons vanaf 08:30


Excelcus gee 4 VBO punte vir hierdie Ritme Leierskap geleentheid. 

DIRECTIONS

Ritme: Leierskap In Onsekere Tye
Dei Gratia Gemeente
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0045
Get Directions