Family friendly

TREIN NA PRETORIA

Sat Apr 19, 19:00 - Sat Apr 19, 20:30

The Showroom Theatre

ABOUT

Trein na Pretoria is die lewensreis van ’n vrou: Van ’n onskuldige meisie met groot drome tot die avonture van ’n jong vrou wat die wêreld en vryheid omhels; van verlief raak en trou tot moederskap – die wonderlikste ontnugtering; van ouer en groter word (maar nooit oud nie) tot die seerste seer om vir oulaas tot siens te sê. Hierdie musikale reis met ’n mooi einde is gegrond op ’n ware verhaal: dié van elke dogter, jong vrou, ma en ouma.

DIRECTIONS

TREIN NA PRETORIA
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions