BERGSIG OPEDAG | OPEN DAY 2025!
Wed May 14, 13:00 - Wed May 14, 18:00
Bergsig Akademie / Academy
ABOUT
‘BERGSIG SAFARI’
"‘n Reis na die hartklop van Bergsig.”
Baie welkom by die besprekings vir Bergsig se Opedag- Safari vir Graad 7 leerders en hul ouers. Neem asb kennis van die logistieke reëlings vir die dag. Daar sal verskeie tydsgleuwe wees waarvoor u plek kan bespreek. Daar word aangedui of die sessie in AFRIKAANS of ENGELS is, kies dus u voorkeur. Kies asb net 1 tydsgleuf, aangesien daar beperkte plekke is en ons graag almal wil akkommodeer. (Slegs 4 plekke per gesin)
Die sessie neem ongeveer 1 uur en 15min. Graad 7 leerders kom asb in skoolklere / sportklere van jou betrokke laerskool. Dra asb gemaklike skoene aangesien ons die terrein gaan verken.
Ons sien uit om ons pragtige skool vir julle te wys en saam baie pret te hê!
- 14 Mei 13:00 - 18:00
- bespreek jou tydsgleuf / sessie
- dra skoolklere / sportklere
- gemaklike skoene
- Meld 15min voor sessie aan
- Bogenoemde vind plaas in wagarea langs hoofhek (Bovenstraat)
- U ‘toergids’ vir die dag sal u daar ontmoet.
Ons sien uit om u binnekort te verwelkom!
____________________________________________________________________________
‘BERGSIG SAFARI.’
"A Journey into Bergsig’s Heart.”
Welcome at the bookings for Bergsig's Safari Open Day for Grade 7 learners and their parents. Please take note of the logistical arrangements for the day. There will be time slots for which you can book a place. It is indicated whether the session is in ENGLISH or AFRIKAANS, so choose your preference.
Please choose only 1 time slot, as there are limited places and we would like to accommodate everyone. (Only max 4 spots per family)
The session takes approximately 1 hour and 15min. Grade 7 learners please wear your school uniform / sports clothes from your relevant primary school. Please wear comfortable shoes as we will explore the Bergsig grounds.
We look forward to showing you our beautiful school and having lots of fun together!
- May 14th 13:00 - 18:00
- book your time slot / session
- wear school clothes / sports clothes
- comfortable shoes
- sign up 15min before session
- The above takes place in the waiting area next to the main gate (Bovenstraat)
- Your 'tour guide' for the day will meet you there.
We look forward to welcoming you soon!