Silent Disco Potchefstroom
Tue Apr 1, 19:00 - Tue Apr 1, 23:50
Snowflake
ABOUT
Kom geniet 'n unieke musiekervaring by ons Silent Disco. Kom sit jou Headphones op en dans op jou gunsteling ritmes, sonder geraas. Kies uit verskeie kanale verskillende musiek style en kom geniet die vryheid om in jou eie wêreld te wees, saam met ander dans liefhebbers.
Let wel, Headphones word voorsien.
Moenie hierdie ervaring mis nie- kry jou kaartjie nou.
Come and enjoy a unique musical experience at our Silent Disco. Put on your headphones, and dance to your favorite rhythms, without noise. Chose from various channels different music styles and enjoy the freedom of being in your own world, together with other dance lovers.
Note, Headphones are provided.
Don't miss this experience- get your ticker now.