Koos Kombuis Akoesties BUITELUG vertoning
Fri May 9, 18:00 - Fri May 9, 22:00
Landje
ABOUT
KOOS KOMBUIS BY LANDJE
Koos Kombuis, die kultuursikoon en kunstenaar, bring sy musiek en stories na Landje op 9 & 10 Mei 2025. ?? Kom beleef die man wat die Suid-Afrikaanse musieklandskap so diep gemerk het!
9 & 10 Mei 2025
R200 per persoon
Deure oop om 18:00
Show begin om 20:00
Maak seker jy bespreek jou sitplek – beperkte plekke beskikbaar!
Tickets beskikbaar op Quicket - link in ons bio!
*Kontantvrye perseel. Slegs kaartbetalings.
KOOS KOMBUIS BY LANDJE
Koos Kombuis, die kultuursikoon en kunstenaar, bring sy musiek en stories na Landje op 9 & 10 Mei 2025. ?? Kom beleef die man wat die Suid-Afrikaanse musieklandskap so diep gemerk het!
?? 10 Mei 2025
?? R200 per persoon
?? Deure oop om 18:00
?? Show begin om 20:00
Maak seker jy bespreek jou sitplek – beperkte plekke beskikbaar!
Tickets beskikbaar op Quicket - link in ons bio!
*Kontantvrye perseel. Slegs kaartbetalings.
*PIZZAS & DRANK OP DIE PERSEEL TE KOOP
#KoosKombuis #LiveMusic #PretoriaEvents #LandjeVibes #MaakMemories