Koos Kombuis Akoesties BUITELUG vertoning

Sat May 10, 18:00 - Sat May 10, 22:00

Landje

ABOUT

KOOS KOMBUIS BY LANDJE


Koos Kombuis, die kultuursikoon en kunstenaar, bring sy musiek en stories na Landje op 9 & 10 Mei 2025. Kom beleef die man wat die Suid-Afrikaanse musieklandskap so diep gemerk het!


10 Mei 2025

R200 per persoon

Deure oop om 18:00

Show begin om 20:00


Maak seker jy bespreek jou sitplek – beperkte plekke beskikbaar!

Tickets beskikbaar op Quicket - link in ons bio!


*Kontantvrye perseel. Slegs kaartbetalings.

*PIZZAS & DRANK OP DIE PERSEEL TE KOOP


#KoosKombuis #LiveMusic #PretoriaEvents #LandjeVibes #MaakMemories

DIRECTIONS

Koos Kombuis Akoesties BUITELUG vertoning
Landje
46 Graham Rd, Shere, 0084
Get Directions