FREE OPTIONS
No under 13s
Manne na God se Hart 2025
Sat May 17, 09:00 - Sat May 17, 14:00
99 Cuckoo Ave
ABOUT
Al ons manne, pa’s, oupa’s, ooms, boeties en seuns word hartlik uitgenooi na die MNGSH Konferensie 2025!
Soos laasjaar, gaan die talks, worship en saamwees met honderde ander manne jou geestelik kom jumpstart en inspireer om Jesus meer passievol en toegewyd te volg!
Book die datum sommer nou in jou kalender in en besluit watter nie-kerk/nie-Christen vriend, familielid of kollega jy gaan saamnooi!