Radio Kalahari Orkes & Koos Kombuis - LIVE at Daisy Jones, Stellenbosch
Sat May 17, 17:00 - Sat May 17, 23:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand van eg Suid-Afrikaanse musiek! Op 17 Mei 2025 bring ons vir julle twee ikone van die Afrikaanse musiekbedryf, Radio Kalahari Orkes en Koos Kombuis, live op die verhoog by Daisy Jones.
Koos Kombuis, die legendariese stem van die Voëlvry-beweging, sal jou meesleur met sy liriese storievertelling en klassieke treffers. Saam met hom, die unieke en energieke Radio Kalahari Orkes, wat bekend is vir hul mengsel van Afrikaanse folk, boereblues en ‘n tikkie woestyngees. Dit gaan ‘n aand wees vol nostalgie, humor en ongelooflike musiek!
GEEN ONDER 18s
20h00 - Koos Kombuis
21h00 - Radio Kalahari Orkes
*tye mag dalk verander. Hou ons op sosiale media dop om op hoogte te bly
When: 17 May 2025
Where: Daisy Jones Bar, Stellenbosch
Who: Koos Kombuis, Radio Kalahari Orkes
Price: General: R200, Door: R250, VIP: R1000
Time: Doors open 5PM, Bands 8PM
Tickets: https://qkt.io/5PN2QR
Seated show inside, for table bookings WhatsApp: 064 968 2015
**Please note it is table sharing, meaning that if you book a table for 4 and someone else books a table of 2 we will put you together at a table of 6, it promotes camaraderie and we are just set up like that.
@DaisyJonesBar
Important information:
No under-18s allowed.
Daisy Jones has a full bar (inside and outside) and kitchen, so come early to enjoy the picturesque Winelands views.
For any further queries, get in touch with Daisy Jones via WhatsApp at 064 968 2015
Daisy Jones is situated just outside of Stellenbosch on the beautiful Summerhill Wines Estate.
Right of admission reserved.