No under 18s

KALTFEES PRE-PARTY

Sat Mar 22, 18:00 - Sat Mar 22, 23:00

81 Pomona Rd

ABOUT

Kaltfees Pre-Party – Kempton Park, Sowaar Bar Oos-Rand

Ja, jy’s reg! Die Kaltfees Pre-Party is op 22 Maart en dit gaan 'n rof jol wees! As jy wil weet wat vir jou wag by Kaltfees op 26 April, kom kyk die bands op 22 Maart en kry daai Kaltfees smaak.


Line-Up:

Dierbaar – Jou hart gaan vinniger klop, so klou vas !

Fable – Indie rock wat jou gaan laat rook om nie te praat nie .

Doodsvonnis – Hardcore vibes hou vas aan jou brannewyn want hulle sal dit drink!

Lisa – Emo is nie dood nie , maar die dood is blou. Nikotien – Hulle is hier om al jou smokes te rook.

Kaart Blaansje – Alles wat jy wil hê net soos op n Sondag aand voor die week begin !

Schmat – Punks wat nie vir jou werk nie maar jou siel soek !


Waar? Sowaar Bar, Oos-Rand, Kempton Park Wanneer? 22 Maart 2025 18:00


Kom kry 'n voorsmaakie van die vibe en maak reg vir Kaltfees op 26 April by Tweefontein Melkery. Jy gaan nie wil mis nie! ??

Moet nie bang wees om die Kalt te join nie !

DIRECTIONS

KALTFEES PRE-PARTY
81 Pomona Rd
Get Directions