No under 13s

Luna Paige with / met Oceanic Heart in Bloemfontein

Wed Apr 16, 17:30 - Wed Apr 16, 20:30

Merriam Makeba Street

ABOUT

Luna Paige bring haar splinternuwe musiekvertoning OCEANIC HEART na Bloemfontein


Woensdag, 16 April

Venue: NALN

Adres: Naln, Merriam Makeba Straat, Bloemfontein Central, Bloemfontein

Tyd van aankoms: 17:30

Tyd van vertoning: 18:00



SPYSENIERING / CATERING


Bring jou eie wyn (glase word voorsien) / Bring your own wine (glasses are provided)

Water teen R10 te koop (slegs kontant) / Water for sale at R10 a bottle

Snack hamper available at R60 (cheese, cold meats, fruits + biscuits for 1)

Vegetarian option available as well / Vegetariese opsie beskikbaar

Snack hampers need to be pre-ordered and paid on Quicket / Voorafbestelling is belangrik


Doors open: 17:30

Show starts: 18:00


Veilige parkering met sekuriteitswagte / Safe parking with security guards



MEER INLIGTING OOR DIE VERTONING: OCEANIC HEART


Die sanger-liedjieskrywer en storieverteller Luna Paige bring musiekliefhebbers 'n versameling liedjies wat die omvattende aard van liefde vier. In OCEANIC HEART

sing Luna Paige oor romantiese liefde, liefde tussen vriende en familie, en die diep verbintenis tussen mense en hul diere. Sy sing oor liefde vir die natuur, reis, en die

belangrikste – selfliefde.


Benewens die uitvoering van haar oorspronklike materiaal, het Luna Paige liedjies gekies deur liedjieskrywers wat geskryf het oor hul eie families, viervoetige vriende,

hul liefde vir musiek en die langpad. Luna sal haar eie weergawe van hierdie gewilde liedjies tydens die vertoning uitvoer. Sy sluit bekende en minder-bekende liedjies

deur gewilde kunstenaars soos Dolly Parton, Norah Jones, Carole King, Neil Young, Janis Joplin, en meer in.


Luna Paige is geen onbekende onder kieskeurige musiekliefhebbers en hul kringe nie. Sy is bekend vir haar besonderse liedjies en kragtige stem. Sy begelei haarself op akoestiese kitaar en elektriese klavier.



WWW.LUNAMUSIC.CO.ZA


She has released 5 English albums, 2 Afrikaans albums, 1 SAMA-nominated collaborative album and multiple singles since 2003. In October and November 2024, she toured nationally with her TUISKOMS / COMING HOME TOUR after spending three exhilarating months in Europe, which included intimate performances in the Netherlands. October 2025 sees her touring the Netherlands with a brand-new production by the name of DREAMLAND.


?Before then, join Luna Paige for a lighthearted and celebratory show about love - that one thing we all need in our lives. 



DIRECTIONS

Luna Paige with / met Oceanic Heart in Bloemfontein
Merriam Makeba Street
Get Directions