No under 13s
Reünie met Frank Opperman (Toneel @ Die Centurion Teater)
Sat May 24, 15:00 - Sat May 24, 20:45
Die Centurion Teater
ABOUT
Dit is dieselfde skoolsaal...maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep.
Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer.
Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie.
Ondersteun deur NATi en Innibos
Met Frank Opperman
Skrywer: Dana Snyman
Regie: De Klerk Oelofse
Produksiebestuur: Marie Vogts.
DIRECTIONS
Reünie met Frank Opperman (Toneel @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions