Jay live by Kapstadt Brauhaus Blouberg

Thu May 8, 19:30 - Thu May 8, 20:45

Kapstadt Brauhaus Blouberg

ABOUT

Ons is baie opgewonde om vir JAY te verwelkom by Kapstadt Brauhaus Blouberg vir die 1ste keer!


Besonderhede:

Donderdag, 8 Mei om 19:30.

Deure maak 18:00 oop.


Wanneer jou kaartjies bespreek en betaal is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Blouberg.


Belangrike Informasie:

Dit is nie 'n teater vertoning nie en Kapstadt Brauhaus Blouberg is 'n operationele restaurant wat kliente bedien tydens die vertoning.

Wanneer mense opstaan of dans kan dit die sig van die verhoog hinder.


Ons sien uit na 'n lekker partytjie, so maak seker om jou goeie gees en dans skoene saam te bring!

DIRECTIONS

Jay live by Kapstadt Brauhaus Blouberg
Kapstadt Brauhaus Blouberg
0A Otto du Plessis Dr, Bloubergstrand, Cape Town, 7441
Get Directions