NG Tygerpoort Paasontbyt 2025
Sun Apr 20, 09:15 - Sun Apr 20, 10:00
NG Tygerpoort
ABOUT
NG Tygerpoort
Opstandingsondag
20 April 2025
Dienstye: 8:00 en 10:00
Piekniektyd: Tussen die 2 Eredienste (09:15 - 10:00)
Ons sien uit na Opstandingsondag op 20 April 2025. Dis ’n Feesvier Sondag! Hierdie jaar vier ons dit weer deur saam piekniek te hou op die terrein en met die gebruiklike rooi eiers!
Ons kom almal om 09:15 op die Labirint bymekaar, waar ons saam open en dan eet ons saam ons piekniekontbyt.
Daar is verskillende opsies: boksie vir volwassenes en 'n boksie vir kinders.