Family friendly
Oppidam Musiekfees
Fri Apr 18, 11:00 - Sat Apr 19, 00:00
Oppidam Vygeboomdam
ABOUT
Kom geniet die naweek saam ons by Oppidam gelee, Vygeboom Dam. Die naweek is propvol vermaak met kunstenaars soos Voodoo Kudu, Geraldene, Andreas, Brian Wilkinson, Pieter Rischmuller, Pieter Smith, Zaan Sonnekus en Doane Smith. Saam die kunstenaars is daar stalletjies, 'n bier tuin en lekker vermaak vir die kinders!