Neem kennis dat weens die verandering van die hokkieprogram a.g.v. weersomstandighede, sal kaartjies wat reeds gekoop is (wat nie gebruik kan word) kwalifiseer vir terugbetaling. Volg asb. die terugbetalingsproses op Quicket se webtuiste.
Die bogenoemde is slegs geldig tot en met 25 April 2025 om 08:00.