Hosanna Mobile App

About

Hosanna Ministries (founded by Dr Leonie Pretorius) is an interdenominational ministry in South Africa. Dr Leonie Pretorius is a Bible-based author and speaker. In 2019, Hosanna launched a 100% free mobile app, which is available on Google Play and Apple's App Store. Users can watch sermons by Dr Leonie, read her Afrikaans daily devotionals book "Sweef", share their testimonies, participate in the Bible quizzes, read weekly encouraging newsletters, follow Hosanna's blog, and more ... completely free on this app.


The app is free and always will be, but the yearly costs of this app is quite a large amount. We invite you to make a donation towards Hosanna and help us to take the app to even greater heights, and so proclaim the Good News with us.


***


Hosanna Bedieninge (gestig deur dr. Leonie Pretorius) is 'n interkerklike bediening in Suid-Afrika. Dr. Leonie Pretorius is 'n Bybel-gebaseerde skrywer en spreker. In 2019 het Hosanna 'n 100% gratis selfoon-app bekendgestel wat beskikbaar is op Google Play en Apple se App Store. Gebruikers kan preke van dr. Leonie kyk, haar Afrikaanse dagstukboek "Sweef" lees, hul getuienisse deel, aan die Bybelvasvrae deelneem, weeklikse bemoedigende nuusbriewe lees, Hosanna se blog volg, en meer ... heeltemal gratis op hierdie app.


Die app is gratis en sal altyd wees, maar die jaarlikse koste van hierdie app is 'n groot bedrag. Ons nooi u uit om 'n donasie aan Hosanna te maak en ons te help om die app na selfs hoër hoogtes te neem en om sodoende die Goeie Nuus saam met ons te verkondig.

Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?