Die Skeerstoor Kroeg
About
Reën, Franja en Ruan by die Skeerstoor.
Datum: 25 Junie 2022
Tyd: 15:00
Plek: Die Skeerstoor Kroeg in Heilbron
Prys: R180 pp, kinders onder 12 is gratis
GEEN eie drank, slegs kontank kroeg.
Kos beskikbaar.
Kaartjies aanlyn beskikbaar of by die Skeerstoor.
064 044 9276
Reviews
"The show was really good, the venue was outstanding. The drinks at the cash bar was not expensive at all. The quality of the food was superb. Thank you for a stunning event. "
- Nicolene
"Steve Hofmeyer MAAK n show! Hy is net n uitstekende kunstenaar en almal is mal oor hom!"
- Anonymous
"‘n Eerste maar beslis nie ‘n laaste - het dit vreeslik geniet - gaan so voort ????"
- Lizeth de Wet
"Altyd ñ lekker vibe!
Wens net pad tussen Edenville en Heilbron was beter, dan sal ons baie meer die Skeerstoor ondersteun."
- Izel Wille