BrandPunt Gemeente

About

BrandPunt Gemeente Barnyard Aand: Lag, Luister en Leef


Kom geniet 'n onvergeetlike aand van musiek en pret by die BrandPunt Gemeente se Barnyard Aand! Ons nooi jou uit om saam met ons te kom lag te kom saam luister en jouself te geniet op 3 Augustus 2024, vanaf 17:00.


Hoogtepunte van die aand:

- Optredes van jou gunsteling liedjies oor die jare.

- Koeldrank en lekkernye te koop.

- 'n Spesiale koffie-stalletjie waar jy cappuccino's kan geniet.


Bring jou vriende en familie vir 'n aand vol vermaak en goeie geselskap.

Jy wil nie hierdie geleentheid misloop nie!


Datum en Tyd: 3 Augustus 2024 om 17:00  

Plek: BrandPunt Gemeente (43 De Havilland Ave, Impala Park, Boksburg)


Sien jou daar vir 'n aand van musiek, lag en leef!

Contact info