The Red Teapot Gallery
Reviews
"This was so amazing and very very beautiful. Portchie jy het GROOT gegaan. Dit was iets besonders. Jy kan skilder. "
- Anonymous
"Dit was ongelooflik??
Het alle verwagtings oortref. Dit was meer en beter en mooier as wat ek ooit kon dink.
En om Portchie te ontmoet 'n lewens hoogtepunt.
Baie dankie, baie meer waarde gekry vandag as die klein ingansfooi. Beslis
'n moet om by te woon.
"
- Adri
"This was a next level exhibition! Well dine Porchie.
What a colour explosion "
- Esta