Zassies

About

Zastron Gekombineerde Skool is ‘n Afrikaanse skool van Graad R tot Graad 12. Die skool strewe na die verskaffing en handhawing van gehalte-onderrig om ons leerders geestelik, akademies, liggaamlik en sosiaal voor te berei vir die uitdagings van die volwasse lewe. Hierdie onderrig vind plaas binne die raamwerk van ‘n waardegedrewe sisteem, waar elke individu belangrik is.

Contact info