Muse Fees - Muse Festival : Great Brak River : 20 - 22 September 2024
About
Vanjaar bied die Musefees aanbiedings uit die boonste rakke, allerlei werkswinkels, interessante stokperdjies, kuns, beeldhouwerk, uitstappies om na voëls, geskiedkundige huise en die Hidro-kragstasie te kyk, opwindende aanbiedings vir die jeug, liplekker kos en vele meer.
Kom maak jul muses wakker en deel neem aan ons hooffees vanaf 20-22 September 2024.
Reviews
"Very informative, I worked for Searles, later Bolton group, in the engineer workshop for April 1979 to 31 May 1987. One of my responsibilities was the water supply for Great Brak River. Starting from the inlet into the 25km furrow, leading to the Tweeling- and Klipdams. The Klipdam was the supply to the hydrogenation. I can supply more information if needed"
- Anonymous
"It was fun and informative, thank you"
- Jeanette
"Insiggewend, verrykend en waarderend! "
- Fanie
"Dit was 'n heerlike uitstappie en 'n klein groepie, dws ons kon so te sê met almal kommunikeer. Dit was interressant. Dit is net jammer dat die kragopwekker nie aangeskakel kon word nie. My man is gaande oor ou "engins" en veral as hy die "ou meneer" kon hoor. Die 5de ster sou gewees het as ons die kragopwekker kon hoor en sien hoe al die meganismes werk. Maar dit was regtig 'n wonderlike ondervinding en die gidsleier het hom goed van sy taak gekwyt. Welgedaan vir die bewaring van ons eeu-oue kragopwekker."
- Linda