Helderberg Gemeente

About

Ons is gewone manne wat saamkom om te bid, te ontvang, te groei, en mekaar te ondersteun . 


Ons is manne wat ons regmatige posisies as konings, priesters en profete in ons huise, werksplekke en gemeenskap wil inneem en aanspreeklikheid aanvaar vir ons dade en besluite. 


Deur ons samekomste en aktiwiteite wat ons reël poog ons om mekaar te help om in ‘n verhouding met die Here te staan, wat sal uitvloei na ons huise, werksplekke en die gemeenskap.