Elza Meyer

About


Ester Fees in God se blomtuin

Elza Meyer 


Kom en wees deel van ‘n Ester Fees vir vroue in God se blomtuin die 15de Maart 2025! 

In die pragtige Oos-Vrystaat kan jy 'n ontmoeting met jou Hemelse Vader hê! 

As vrou kan jy jou daglánk verlustig in die Here se Teenwoordigheid, terwyl die sagte wind van die Heilige Gees die lieflike geur van jou teenwoordigheid versprei! 

Ons teks vir die dag is Hooglied 4:12-16. Jy gaan ontdek of herontdek hoe kosbaar jy vir jou Here is! 

Bring jou Ma, dogter of vriendin saam en maak ‘n naweek hiervan!


Ionia Kersieplaas: R26, tussen Fouriesburg en Ficksburg

15 Maart 2025

09:00

Kinders 6 - 12: R130

Volwassenes: R250

Tee-tyd en Middagete ingesluit


Hekke is oop van 08:00 tot 17:00


082 339 0839

navrae.esterfees@gmail.com

Contact info